Wynflesbeker (360 ml)

Wynflesbeker (360 ml)

  • Product Code: WFB1
  • Availability: In Stock
  • R150.00

  • Ex Tax: R150.00


Available Options

Qty

Hierdie wynflesbekers, of beter bekend as "wine tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeisies se geskenkboksies te sit en vir hulle te gee om te geniet op jou spesiale dag, of dit kan dien as 'n oulike verjaarsdag geskenk!

Instruksies:
- Wag ten minste 48 uur na ontvangs van produk, voor dit in skottelgoedwasser geplaas word.
- Was alleenlik in boonste rak van skottelgoedwasser.
- Vermy "extra cycle" opsies op skottelgoedwasser, soos ekstra droogmaak of stoom ens.
- Vloeibare, poeier of "pod" seep vir skottelgoedwasser is veilig om te gebruik.

Wat is in die boks:
- 1x Wynflesbeker (360 ml)

Tags: wine tumbler, beker, travel mug, koppie, beker, fles, wyn

Be the first to write a review for this product.

Write a review

Note: HTML is not translated!
Bad           Good

Related Products

Glasbekers (490 ml)

Glasbekers (490 ml)

Hierdie glasbekers, of beter bekend as "glass tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeisie..

R120.00 Ex Tax: R120.00
Glasbekers (340ml)

Glasbekers (340ml)

Hierdie glasbekers, of beter bekend as "glass tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeisie..

R75.00 Ex Tax: R75.00