Glasbekers (490 ml)
Glasbekers (490 ml) 

Glasbekers (490 ml)

  • Product Code: GB2
  • Availability: In Stock
  • R120.00

  • Ex Tax: R120.00


Available Options

Qty

Hierdie glasbekers, of beter bekend as "glass tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeisies se geskenkboksies te sit en vir hulle te gee om te geniet op jou spesiale dag.

Die glasbekers kom met 'n glas-strooitjie en kan die ontwerp heeltemal pasgemaak word tot jou behoeftes.

Instruksies:
- Wag ten minste 48 uur na ontvangs van produk, voor dit in skottelgoedwasser geplaas word.
- Was alleenlik in boonste rak van skottelgoedwasser.
- Vermy "extra cycle" opsies op skottelgoedwasser, soos ekstra droogmaak of stoom ens.
- Vloeibare, poeier of "pod" seep vir skottelgoedwasser is veilig om te gebruik.

Wat is in die boks:
- 1x Glasbeker (490 ml)
- 1x Glas-strooitjie

Be the first to write a review for this product.

Write a review

Note: HTML is not translated!
Bad           Good

Related Products

Pasgemaakte Whiskey Glas

Pasgemaakte Whiskey Glas

Hierdie pasgemaakte Whiskey glas is die ideale geskenk vir 'n verjaarsdag! Instruksies: - Wag te..

R50.00 Ex Tax: R50.00
Wynflesbeker (360 ml)

Wynflesbeker (360 ml)

Hierdie wynflesbekers, of beter bekend as "wine tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeis..

R150.00 Ex Tax: R150.00
Koffieflesbeker (550 ml)

Koffieflesbeker (550 ml)

Hierdie koffieflesbekers, of beter bekend as "coffee tumblers", is die perfekte item om in jou stroo..

R185.00 Ex Tax: R185.00