Hierdie pasgemaakte Whiskey glas is die ideale geskenk vir 'n verjaarsdag!
Instruksies:
- Wag ten minste 48 uur na ontvangs van produk, voor dit in skottelgoedwasser geplaas word.
- Was alleenlik in boonste rak van skottelgoedwasser.
- Vermy "extra cycle" opsies op skottelgoedwasser, soos ekstra droogmaak of stoom ens.
- Vloeibare, poeier of "pod" seep vir skottelgoedwasser is veilig om te gebruik.
Wat is in die boks:
- 1x Pasgemaakte Whiskey Glas
Tags: glas, personalised, glass, groomsmen, pasgemaak, whiskey
Related Products
Glasbekers (490 ml)
Hierdie glasbekers, of beter bekend as "glass tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeisie..
Glasbekers (340ml)
Hierdie glasbekers, of beter bekend as "glass tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeisie..


