Hierdie koffieflesbekers, of beter bekend as "coffee tumblers", is die perfekte item om in jou strooijonkers se geskenkboksies te sit en vir hulle te gee om te geniet op jou spesiale dag, of dit kan dien as 'n oulike verjaarsdag geskenk!
Instruksies:
- Wag ten minste 48 uur na ontvangs van produk, voor dit in skottelgoedwasser geplaas word.
- Was alleenlik in boonste rak van skottelgoedwasser.
- Vermy "extra cycle" opsies op skottelgoedwasser, soos ekstra droogmaak of stoom ens.
- Vloeibare, poeier of "pod" seep vir skottelgoedwasser is veilig om te gebruik.
Wat is in die boks:
- 1x Koffieflesbeker (550 ml)
Tags: coffee tumbler, beker, travel mug, koppie, beker, fles, coffee, koffie
Related Products
Glasbekers (490 ml)
Hierdie glasbekers, of beter bekend as "glass tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeisie..
Glasbekers (340ml)
Hierdie glasbekers, of beter bekend as "glass tumblers", is die perfekte item om in jou strooimeisie..
Koffieflesbeker (550 ml)
Hierdie koffieflesbekers, of beter bekend as "coffee tumblers", is die perfekte item om in jou stroo..



