Bederf die Strooijonkers met hierdie ideale geskenk!
Wat is in die boks:
- 1x Vlekvrye staal drankfles (236 ml)
- 1x Klein Drankbottel (Opsie tussen Jagermeister, Richelieu, Amarula)
- 1x Pasgemaakte Whiskey Glas
- 1x Ferrero Rocher Sjokolade (Pakkie van 3)
- 1x Pasgemaakte Botteloopmaker
Tags: strooijonker, troue, gift, geskenk, boks, wedding, groomsman, box, proposal






