Herinnering teëls

Herinnering teëls

  • Product Code: herinnering-teels
  • Availability: In Stock
  • R120.00

  • Ex Tax: R120.00


Available Options

Qty

Hierdie wonderlike teëls is gemaak van 'n unieke drukbare plastiekmateriaal wat 200x200x10mm meet. Hulle is uiters duursaam, dog lig genoeg om eenvoudig teen die muur te "plak" met ons spesiale dubbelsydige kleefband. (Anders as gewone dubbelsydige band, laat ons s'n geen skade of oorblyfsels sodra dit verwyder is nie!)

Jou beelde word direk op die voorkant van die materiaal gedruk, met behulp van die nuutste UV-druktegnologie, wat lewendige kleure verseker!

Die kante bly wit, wat die produk 'n asemrowende skoon voorkoms gee wanneer dit eers op jou muur hang!

Die absolute beste deel van hierdie produk is hoe maklik en vinnig dit is om dit op jou muur te hang. Elke teël kom met 'n spesiale gepatenteerde dubbelsydige kleefband aan die agterkant, wat jy eenvoudig skil en plak!

Tags: fotos, photos, teëls, tiles, canvas

Be the first to write a review for this product.

Write a review

Note: HTML is not translated!
Bad           Good

Related Products

Tuisgemaakte Mamma Muismat

Tuisgemaakte Mamma Muismat

Laai 5 foto's op (een prent per letter) + jou verlangde teksboodskap onder "Mamma" en voeg dit dan b..

R250.00 Ex Tax: R250.00