Hierdie is die perfekte geskenk vir 'n pasgebore baba (0-3 maande)!
Die onesie is handgemaak en is daar 'n 3 maande waarborg op die kleef van die ontwerp.
Instruksies:
- Moet nie op die ontwerp stryk nie.
- Gebruik 'n permanente merker om die inligting op die onesie in te vul.
Wat is in die boks:
- 1x Pasgebore baba onesie (Kameelperd)
Related Products
Baba Kousies
Hierdie is die perfekte geskenk vir 'n pasgebore baba (0-3 maande)! Die kousies is handgemaak en ..
R40.00
Ex Tax: R40.00
Mylpaal Kombersie (Kameelperd)
Hierdie is die perfekte geskenk vir 'n babatee! Die kombersie is handgemaak en is daar 'n 3 maand..
R150.00
Ex Tax: R150.00




