Vir 'n mamma is elke mylpaal in haar baba se groei en ontwikkeling, 'n kosbare gebeurtenis en is dit vir haar belangrik om 'n memorabilia te hou van wat sy kan! Hierdie tandmuisbotteltjies is perfek vir die doel!
Wat is in die boks:
1x Tandmuisbotteltjie

